Back to All Events

Woordfees SKadu’s en Silhoeette-staptoer

Skadu's & silhoeette-staptoer op die Stellenbosch-kunsmyl

Ervaar die wisselwerking tussen kuns, plek en persepsie op ’n staptoer langs die Stellenbosch-kunsmyl, ’n openbare kunsroete oor 1,6 km langs die oewer van die Eersterivier. Vanjaar se uitstalling, Reflekteer: Verder as die oppervlak, nooi deelnemers om letterlik en figuurlik die veelvlakkige aard van refleksie te verken.

Vertrek vanaf Eerste Kafee, Suidwalstraat.

Previous
Previous
18 October

Woordfees SKadu’s en Silhoeette-staptoer

Next
Next
6 November

Shadows & Silhouettes, Guided Walk on the Stellenbosch Art Mile